Akademie Reformia - Lente (Key: OR Cmaj)
SKU: JU-OR-NB-03609
 $13.95 Regular Price
$10.95Sale Price
Title: Lente (Dis Lente As Die Bloeisels Blom)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Akademie ReformiaGenre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010sKey: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dis lente as die bloeisels blom
Bloeisels blom
Bloeisels blom
Dis lente as die bloeisels blom
En dis mooi vir my
Dan kom die reën
En alles groei
Die winter is veby
Dan kan ons swem
En buite speel
Dis lekker vir my
Dis lente as die bloeisels blom
Bloeisels blom
Bloeisels blom
Dis lente as die bloeisels blom
En dis mooi vir my
Composer: MADELAINE VAN DER KEVIE
_edited.png)





















