top of page
Elizabeth Fourie - Ou Kersvader (Key: OR Bbmaj)

Elizabeth Fourie - Ou Kersvader (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-01822
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Ou Kersvader

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elizabeth Fourie
Genre: South African; Christmas; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Elizabeth Fourie het op die terrein van kindermusiek geen bekendstelling nodig nie. Haar liedjies is gebruik op TV en radio in programme, asook in die klaskamer, in revues, konserte en koor-aanbiedings. Sy het verskeie kinder-albums op die mark.
Lyrics: Yes

 

Ou Kersvader sê vir my

Waar het jy jou slee gekry

Is dit waar wat die mense sê

Dat jy in Alaska bly

 

Baba vra vir boetie waar die antwoord lê

Boetie vra vir sussie maar sy kan nie sê

Sussie vra vir Mamma en Mamma vra vir Pa

En Pa sê ons almal moet vir Oupa vra

 

Ou Kersvader sê vir my

Hoe weet jy waar elkeen bly

Wie moet watter pakkie kry

Sonder dat een agter bly

 

Baba vra vir boetie waar die antwoord lê

Boetie vra vir sussie maar sy kan nie sê

Sussie vra vir Mamma en Mamma vra vir Pa

En Pa sê ons almal moet vir Oupa vra

 

Ou Kersvader sê vir my

Hoe het jy dit reggekry

Deur die skoorsteen ingegly

En nog altyd skoon gebly

 

Baba vra vir boetie waar die antwoord lê

Boetie vra vir sussie maar sy kan nie sê

Sussie vra vir Mamma en Mamma vra vir Pa

En Pa sê ons almal moet vir Oupa vra

 

Composer: E. FOURIE (EF MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page