top of page
Nedine Blom - Popcorn (Key: OR Cmaj)

Nedine Blom - Popcorn (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-02160
US$13,95 Regular Price
US$10,95Sale Price

Title: Popcorn

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nedine Blom
Genre: South African; Kids & Teens; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek spring soos popcorn

As ek vir Jesus spring

Popcorn, as ek vir Jesus sing

Popcorn, want ek is baie bly

Jesus het gekom vir jou en my

 

Ek spring soos popcorn

As ek vir Jesus spring

Popcorn, as ek vir Jesus sing

Popcorn, want ek is baie bly

Jesus het gekom vir jou en my

 

Hy het my by die naam geroep

My gemaak net soos ek is

Hy gee my krag vir elke dag

Hou my veilig dag en nag

 

Hy het my by die naam geroep

My gemaak net soos ek is

Hy gee my krag vir elke dag

Hou my veilig dag en nag

 

Ek spring soos popcorn

As ek vir Jesus spring

Popcorn, as ek vir Jesus sing

Popcorn, want ek is baie bly

Jesus het gekom vir jou en my

 

Ek spring soos popcorn

As ek vir Jesus spring

Popcorn, as ek vir Jesus sing

Popcorn, want ek is baie bly

Jesus het gekom vir jou en my

 

Hy het my by die naam geroep

My gemaak net soos ek is

Hy gee my krag vir elke dag

Hou my veilig dag en nag

 

Hy het my by die naam geroep

My gemaak net soos ek is

Hy gee my krag vir elke dag

Hou my veilig dag en nag

 

Jesus, ek lewe net vir U

Jesus, ek lewe net vir U

Jesus, ek lewe net vir U

 

Ek spring soos popcorn

As ek vir Jesus spring

Popcorn, as ek vir Jesus sing

Popcorn, want ek is baie bly

Jesus het gekom vir jou en my

 

Ek spring soos popcorn

As ek vir Jesus spring

Popcorn, as ek vir Jesus sing

Popcorn, want ek is baie bly

Jesus het gekom vir jou en my

 

Composer: NEDINE BLOM (URIAL PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page