top of page
Chris Chameleon & Lianie May - Grootste Geskenk (Key: OR Dmaj)

Chris Chameleon & Lianie May - Grootste Geskenk (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-01826
US$13,95Price

Title: Grootste Geskenk

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Chris Chameleon & Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jare lank op reis

En 'n leeftyd al verby

Het gewandel waar die weg my wys en skielik, skielik, was daar jy

 

Ja, ek ken ook die pad

Hy strek hier agter my

Het gedink dit lei na nêrens

En skielik, skielik was daar jy

 

En ons het saam, saam uit die lied gekom

Sonder soeke sonder plan

Die wêreld wederom

 

En ons het nooit veel gevra nie

Geen betekenis of wens

Maar gekry onverwags

Liefde die grootste geskenk

 

En vir eens in my lewe

Staan ek 'n oomblik stil

Maar bestaan is nie soos lewe nie en jy, jy maak die verskil

 

In my strewe na genot

'n Gejaag na dit was wind

Maar die vrede en die groot geluk het ek, ek by jou gevind

 

En ons het saam, saam uit die lied gekom

Sonder soeke sonder plan

Die wêreld wederom

 

En ons het nooit veel gevra nie

Geen betekenis of wens

Maar gekry onverwags

Liefde die grootste geskenk

 

Ja, ons het saam saam uit die lied gekom

Sonder soeke sonder plan

Die wêreld wederom

 

En ons het nooit veel gevra nie

Geen betekenis of wens

Maar gekry onverwags

Liefde die grootste geskenk

 

Grootste geskenk

Die grootste geskenk

 

Composer: CHRIS CHAMELEON (SHEER PUBL. PTY)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page