top of page
Lianie May - Los My Nie Alleen Nie (Key: OR C#maj)

Lianie May - Los My Nie Alleen Nie (Key: OR C#maj)

SKU: CO-OR-NB-02881
$12.95Price

Title: Los My Nie Alleen Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Los my nie alleen nie, los my nie vanaand

Het jy my nie meer nie lief nie

Want waar was jy gisteraand

Los my nie alleen nie, los my nie vanaand

Want ek het jou nou nodig

Net jy kan by my staan

 

Sit 'n bietjie nader, bly 'n bietjie later

Sê jy is nog lief vir my

Sê jy het my nodig, word 'n bietjie een met my

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy

En laat jou spore my weer lei

Werk vir my die steke toe, my lief

En maak ons vry

 

Ek wil jou nie laat gaan nie

Kan ons nie weer probeer

Wil jy my nie verstaan nie

Want sien jy nie die seer

Ek wil jou hê soos gister

Toe jy nog myne was

Ek kan jou nie verloor nie

Hou my vanaand net vas

 

Sit 'n bietjie nader, bly 'n bietjie later

Sê jy is nog lief vir my

Sê jy het my nodig, word 'n bietjie een met my

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy

En laat jou spore my weer lei

Werk vir my die steke toe, my lief

En maak ons vry

 

TUSSENSPEL

 

Sit 'n bietjie nader, bly 'n bietjie later

Sê jy is nog lief vir my

Sê jy het my nodig, word 'n bietjie een met my

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy

En laat jou spore my weer lei

Werk vir my die steke toe, my lief

En maak ons vry

 

Werk vir my die steke toe, my lief

En maak ons vry

 

Composer: JOHAN VORSTER/LIANIE MAY/MARGRET DE BEER (JOHAN VORSTER PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page