top of page
Radio Kalahari Orkes ft. Chris Chameleon - Staan By My (Key: OR Amaj)

Radio Kalahari Orkes ft. Chris Chameleon - Staan By My (Key: OR Amaj)

SKU: AL-OR-NB-02694
$12.95Price

Title: Staan By My
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Radio Kalahari Orkes feat. Chris Chameleon
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Rock & Soft Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

O, die winter wind

Wat oor ons wêreld waai

En die donker ster

Wat in die hemel draai

En ʻn teken langs die pad

Wat vorentoe bedui

Hier eindig al jou drome

Hier kom jy nooit verby

 

Want jy besef terdeë

Jou laaste kans verdwyn

Want jou gees is moeg

En jou liggaam pyn

Dan kom ek vir jou haal

Dan kom ek vir jou sê

Ek sê vriend, o my vriend

Ons moet nooit gaan lê

 

O, tot die bitter end (Tot die bitter end)

Tot die son uitbrand (Tot die son uitbrand)

Tot die see opdroog (Tot die see opdroog)

Anderkant die verste anderkant (Verste anderkant)

Al staan ek alleen (Al staan ek alleen)

Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê)

Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan)

Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid)

 

Staan my by, my bra

Staan my by, my bra

Skouer aan skouer

Sy aan sy

 

Staan my by, my bra

Staan my by, my bra

Skouer aan skouer

Sy aan sy

 

TUSSENSPEL

 

O, ek sien, ek sien (Ek sien, ek sien)

Ek sien die verste anderkant (Ek sien die verste anderkant)

Ja, ek sien, ek sien (Ek sien, ek sien)

Ek sien die verste anderkant (Ek sien die verste anderkant)

 

Hier kom ek vir jou haal (Hier kom ek vir jou haal)

Hier kom ek vir jou sê (Hier kom ek vir jou sê)

Ek sê nee, nee, nee

Ons sal nooit gaan lê

 

O, tot die bitter end (Tot die bitter end)

Tot die son uitbrand (Tot die son uitbrand)

Tot die see opdroog (Tot die see opdroog)

Anderkant die verste anderkant (Verste anderkant)

Al staan ek alleen (Al staan ek alleen)

Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê)

Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan)

Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid)

 

Staan my by, my bra

Staan my by, my bra

Skouer aan skouer

Sy aan sy

 

Staan my by, my bra

Staan my by, my bra

Skouer aan skouer

Sy aan sy

 

Staan my, staan my by...

 

Composer: R. MALAN (RHYTHM RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page