top of page
Francois Hayes - Vir Mari  (Key: OR Cmaj)

Francois Hayes - Vir Mari (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-01570
USD 14.95Price

Title: Vir Mari

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Francois Hayes
Genre: South African; Folk; Country; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Francois Hayes is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het. In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.
Lyrics: Yes

 

Die handjie is klein

Die ogies is blou

Soos dou in die môre

Wat blink in die son

Goudgeel die hare

Met hier en daar rooi

Jy's pappa se liefling

Jy's pappa se nooi

 

Wanneer ek en jy

Op die swaaie gaan ry

Dan lag jou gesiggie

En jou hartjie is bly

Gee my 'n drukkie

En 'n bekkie daarby

Jy's pappa se liefling

Jy's pappa se nooi

 

Wanneer jy

Jou handjies uitsteek

En jy onder my hart kom lê

Kan ek my liefde vir jou

In geen woorde sê

Dan wens ek dat jy

Vir altyd vir my

So pragtig en klein kan bly

 

Vroeg in die môre

Kom lê jy by my

Dan vroetel jou handjies

En jy kielie my sy

Saam drink ons koffie

Net ek en jy

Pappa se liefling

Pappa se nooi

 

Wanneer jy

Jou handjies uitsteek

En jy onder my hart kom lê

Kan ek my liefde vir jou

In geen woorde sê

Dan wens ek dat jy

Vir altyd vir my

So pragtig en klein kan bly

 

Pappa se liefling

Pappa se nooi

Pappa se liefling

Pappa se nooi

Pappa se liefling

Pappa se nooi

 

Composer: FRANCOIS HAYES

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page