David Fourie - Vandag Maak Ek Jou My Vrou (Key: OR Amaj)
Title: Vandag Maak Ek Jou My Vrou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: David Fourie
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special OccasionLanguage: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR AmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Sover terug soos wat ek kan onthou
Speel ek jou man en jy my liefste vrou
Toe ek en jy as kind so speel-speel dans
Het ek nooit gedink dat ons so hier sal staan
Vandag maak ek jou my vrou
Meer as net 'n lyfie om aan vas te hou
Vandag begin 'n lewe wat ons saam kan bou
Net vir my en jou
Met jou ring in my hand
Belowe ek aan jou 'n vuur wat altyd brand
Soos ek jou hand in myne hou
En jou hier in my arms vou
Vir die laaste keer my meisie
Vir die eerste keer noem ek jou my vrou
Toe ek weer sien moes ons grootmensgoed verstaan
En ek en jy is saam deur elke traan
Ek het nooit gedink die vrou wat ek sou hê
Was die een wat daai tyd speel-speel ja moes sê
Vandag maak ek jou my vrou
Meer as net 'n lyfie om aan vas te hou
Vandag begin 'n lewe wat ons saam kan bou
Net vir my en jou
Met jou ring in my hand
Belowe ek aan jou 'n vuur wat altyd brand
Soos ek jou hand in myne hou
En jou hier in my arms vou
Vir die laaste keer my meisie
Vir die eerste keer noem ek jou my vrou
Wat vir ewig by my staan
Die vrou wat saam my deur als gaan
Ek sal jou liefhê tot die tyd ons moet kom haal
Vandag maak ek jou my vrou
Meer as net 'n lyfie om aan vas te hou
Vandag begin 'n lewe wat ons saam kan bou
Net vir my en jou
Met jou ring in my hand
Belowe ek aan jou 'n vuur wat altyd brand
Soos ek jou hand in myne hou
En jou hier in my arms vou
Vir die laaste keer my meisie
Vir die eerste keer noem ek jou my vrou
Vir die eerste keer noem ek jou my vrou
Composer: V. GARDINER/D. GARDINER/D. FOURIE (VAUGHAN GARDINER PUBLISHING/DAVID FOURIE PUBLISHING)
_edited.png)
















