top of page
Die Kampvuursangers - Afrikaners Is Plesierig (Key: OR Bbmaj)

Die Kampvuursangers - Afrikaners Is Plesierig (Key: OR Bbmaj)

SKU: AL-OR-NB-03336
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Afrikaners Is Plesierig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Die Kampvuursangers
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Afrikaners is plesierig

Dit kan jy my maar glo

Hulle hou van partytjies

En dan maak hulle so

 

Ja, ja, dit kan jy glo

Ja, ja, dan maak hulle so

 

Eers dan draai die ou vroutjie

En dan draai haar ou man

En hy vat om haar lyfie

En dan draai hulle saam

 

Ja, ja, dan draai hulle saam

Ja, ja, dan draai hulle saam

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page