top of page
Standard Version 2 - Die Bosveldbul (Key: OR Ebmaj)

Standard Version 2 - Die Bosveldbul (Key: OR Ebmaj)

SKU: CH-OR-NB-01773
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Die Bosveldbul (Jan van Til)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version 2
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

In Rustenburg se wêreld woon ou Jan van Til

Orals bekend as die Bosveldbul

So sterk soos ‘n leeu so groot soos ‘n os

Die hare staan soos doringdraad op sy bors

 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Transvaal

 

Hy skeer met ‘n blaaslamp hy’s gemaak van staal

Hy eet ‘n blik sardientjies met blikkie en al

Hy loop ‘n honderd myl, hy word nooit moeg

Dan teken hy sy naam met sy eenskaar ploeg

 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Transvaal

 

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Jan, Jan, Jan, die man van staal

Jan, Jan, Jan, die bielie van die Bosveld

Oral bekend in die ou Transvaal

Oral bekend in die ou Transvaal

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page