top of page
Standard Version - Ken Jy Die Land (Key: OR Fmaj)

Standard Version - Ken Jy Die Land (Key: OR Fmaj)

SKU: AL-OR-NB-03270
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Ken Jy Die Land (FAK)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ken jy die land waar die Boerevolk woon?

Land met sy berge, terrasse gekroon

Land met sy ruimtes so wyd en so vry

Ai, dis die land dis die wêreld vir my

 

Ken jy die land?

Ken jy die land?

Ken jy die land waar die Boerevolk woon?

Ken jy die land waar die Boerevolk woon?

Ai, dis die land dis die wêreld vir my

 

Ken jy die land waar die springbokke bly?

Land met sy troppe sy kuddes aan wei?

Land met sy gasvrye wonings daarby?

Ai, dis die land dis die wêreld vir my

 

Ken jy die land?

Ken jy die land?

Ken jy die land waar die Boerevolk woon?

Ken jy die land waar die Boerevolk woon?

Ai, dis die land dis die wêreld vir my

 

ALTERNATIEWE VERS:

 

Ken jy die land met sy sonlig sy veld?

Land met sy spore van Voortrekkerheld?

Land met sy stemme diep stemme wat vra?

Ai, dis die land dis die wêreld vir my

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page