top of page
Standard Version - My Hartjie My Liefie (Key: OR Gmaj)

Standard Version - My Hartjie My Liefie (Key: OR Gmaj)

SKU: CH-OR-NB-03339
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: My Hartjie My Liefie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

My hartjie, my liefie, die son sak weg

Die son sak weg, die son sak weg

My hartjie, my liefie, die son sak weg

Daar onder by die blou berge

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Sy is so mooi en so liefies vir my

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Daar onder by die blou berge

My hartjie, my liefie, die maan kom op

Die maan kom op, die maan kom op

My hartjie, my liefie, die maan kom op

Daar onder by die blou berge

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Sy is so mooi en so liefies vir my

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Daar onder by die blou berge

My hartjie, my liefie, die maan sak weg

Die maan sak weg, die maan sak weg

My hartjie, my liefie, die maan sak weg

Daar onder by die blou berge

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Sy is so mooi en so liefies vir my

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Daar onder by die blou berge

My hartjie, my liefie, die son sak weg

Die son sak weg, die son sak weg

My hartjie, my liefie, die son sak weg

Daar onder by die blou berge

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Sy is so mooi en so liefies vir my

En ek wil, ek wil, ek wil na die nooi'ntjie gaan vry

Daar onder by die blou berge

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page