Standard Version - Dwergieman (Key: OR Cmin)
Title: Dwergieman
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
In 'n gat daar onder die sukkeldoring het 'n dwergieman sy huis
Die mure daarvan is goudgeel klei, die vloer van silwer gruis
Die lampe is kleine vuurvliegies wat skitter soos sonneskyn
As die groen van die skemeraand val en die son se glans verdwyn
As die groen van die skemeraand val en die son se glans verdwyn
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Die stoele is bergkristalle wat onder die liggies blink
Die tafel 'n groot wit paddastoel, met sy steel in die gruis gesink
Die kussings is fynste wit kapok uit tinktinkie nes gesteel
En die deurgordyn is 'n mierkatvel so sag soos sag ferweel
En die deurgordyn is 'n mierkatvel so sag soos sag ferweel
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
So lewe die dwergie die jare deur waar niemand hom ooit sal steur
En hy en sy vrou kom net maar uit om water te haal uit die voor
Die kinders die sê as hul altwee sien: “Kyk daar loop die muisies gou!”
En hul weet nie wat hulle muisies noem, is die dwergieman en sy vrou
Hul weet nie wat hulle muisies noem, is die dwergieman en sy vrou
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Toe-toe-toe-toe-toe-toe
Composer: TRADITIONAL
_edited.png)













