Various - Die Land (Key: OR Bbmaj)
Title: Die Land
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk & Ruhan du Toit
Genre: Pop; South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Waar gaan jy speel met jou maatjies
Waar gaan jou spore toe waai
Waar gaan jy val
Gaan jy opstaan en huil en
Waar gaan jy staan na die sonsak wat myle strek
Wat los ons oor vir ons kinders
Wat gaan ons eendag kan wys
Wat is nog reg of verkeerd wil ek weet
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai
En die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai
En die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
Wat het geword van die liefde
Wat het geword van die droom
Trane van duisende val op die sand
Het die bome net sterker laat groei in die landery
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai
En die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai
En die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
Die land behoort aan jou
Ek belowe jou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai
En die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai
En die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)