Various - Een Vir Almal En Almal Vir Een (Key: OR Dmaj)
Title: Een Vir Almal En Almal Vir Een
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan, Jay, Bok van Blerk, Robbie Wessels & Bobby van Jaarsveld
Genre: South African; Pop; Group; Olympics & Sport Events
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: 'Een vir almal en almal vir een' is vrygestel op die album 'Rugby is Groot'.
Lyrics: Yes
Een vir almal en almal vir een
Skouer aan skouer
Geen man staan alleen
Sal veg tot die einde
Deur storms en reën
Een vir almal en almal vir een
Een vir almal en almal vir een
Ek roep met die stem van elke jong seun
Die trots van 'n nasie
Jy wys ons waarheen
Een vir almal en almal vir een
As ons staan
Staan ons saam
Deur oorwinning
Sal ons glorie nooit vergaan
As ons val
Val ons saam
Jy sal ons nie onderkry
Deur die storms en die reën
Een vir almal en almal vir een
Een vir almal en almal vir een
Gemaak net vir helde
Die tyd wat jy leen
Jy trek weer 'n nasie
'n Nasie byeen
Een vir almal en almal vir een
As ons staan
Staan ons saam
Deur oorwinning
Sal ons glorie nooit vergaan
As ons val
Val ons saam
Jy sal ons nie onderkry
Deur die storms en die reën
Een vir almal en almal vir een
Daar is dae wat jy gaan val
Maar vandag is nie daai dag nie
Daar is dae wat jy sal sidder in die gesig van die vyand
Maar vandag is nie daai dag nie
Kyk nou die man langs jou in die oë
En trek saam
Want dis hy wat jou weer gaan optel
Hoor nou die vreeslose dreuning
Van vyftig miljoen
Manne daai dreuning is vir jou
As ons staan
Staan ons saam
Deur oorwinning
Sal ons glorie nooit vergaan
As ons val
Val ons saam
Jy sal ons nie onderkry
Deur die storms en die reën
Een vir almal en almal vir een
Composer: JOHAN VORSTER/ADOLF VORSTER/THEUNS JORDAAN (JOHAN VOSTER SONGS/COLESKE ARTISTS)