top of page
Lollos - Dis My Land (Key: OR Emaj)

Lollos - Dis My Land (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00424
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Dis My Land

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Dis ons land

Ja, dis ons land

Hier wil ons wees

Ons het baie gees

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Hier in Mzanzi kry ons almal 'n kans

Van die Wes-Kaap tot daarbo in Limpopo

Klink 'n glasie op die reënboognasie

Kom ons dans 'n dansie vir die mooi Mzanzi

Hoop jy het 'n lekker dag

Have a nice day

 

Dis ons land

Ja, dis ons land

Hier wil ons wees

Ons het baie gees

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Hallo, hello

Molo, sawubona

Hoe gaan dit?

How are you?

Ndisapila 'nkosi

Ubenemini umnandi

Hoop jy het 'n lekker dag

Have a nice day

 

Dis ons land

Ja, dis ons land

Hier wil ons wees

Ons het baie gees

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Sê asseblief as jy iets wil hê

Asseblief is kief asseblief is kief

In Engels is dit 'please'

In Xhosa 'niyabupela'

Kom sê jy dankie, then you say thank you

'Nkosi, 'nkosi

 

Dis ons land

Ja, dis ons land

Hier wil ons wees

Ons het baie gees

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Dis ons land

Ja, dis ons land

Hier wil ons wees

Ons het baie gees

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Dis ons land

Ja, dis ons land

Hier wil ons wees

Ons het baie gees

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Ons het elf tale

En ook die Rand

Ja, dis ons land

 

Composer: ALTA JOUBERT (SELECT MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page