top of page
Lollos - Veiligheidsgordel (Key: OR Cmaj)

Lollos - Veiligheidsgordel (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-00428
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: Veiligheidsgordel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Wat is die eerste ding wat jy moet doen

As jy in die kar inklim

Nee, dis nie om jou Mamma te soen

So, wie is baie slim?

 

Sluit die deur dis 'n goeie plan

Maar daar is nog een ding

Luister mooi na die liedjie

En probeer om saam te sing

 

Maak vas jou gordel

Jou veiligheidsgordel

Maak vas jou gordel

Jou sitplekgordel

Maak vas jou gordel

Jou veiligheidsgordel

Maak vas jou gordel

Jou sitplekgordel

 

Wat is die eerste ding wat jy moet doen

As jy in die kar inklim

Nee, dis nie om jou Mamma te soen

So, wie is baie slim?

 

Sluit die deur dis 'n goeie plan

Maar daar is nog een ding

Luister mooi na die liedjie

En probeer om saam te sing

 

Maak vas jou gordel

Jou veiligheidsgordel

Maak vas jou gordel

Jou sitplekgordel

Maak vas jou gordel

Jou veiligheidsgordel

Maak vas jou gordel

Jou sitplekgordel

 

TUSSENSPEL

 

Maak vas jou gordel

Jou veiligheidsgordel

Maak vas jou gordel

Jou sitplekgordel

 

Composer: ALTA JOUBERT (LOLLOS PRODUCTIONS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page