top of page
Lollos - Safarityd (Key: OR Cmaj)

Lollos - Safarityd (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00427
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: Safarityd

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

'n Springbok, 'n zebra

Kameelperd en meerkat

So baie diere in die wildtuin

'n Seekoei, 'n koedoe

Hiëna en vlakvark

Maar ons soek nog na die

Groot...5!

 

Safarityd

Safarityd

Ons hoop ons kan die Groot 5 sien

Safarityd

Safarityd

Ons hoop ons kan die Groot 5 sien

 

Kyk die luiperd in die boom

Daar's buffels langs die stroom

Wat bly oor om te sien?

'n Olifant miskien?

 

Ek sien 'n renoster met sy mooie horing

Maar ons soek nog na die koning

Een wat brul en ons laat gil

Daar lê die leeu in die gras so stil

 

Safarityd

Safarityd

Ons hoop ons kan die Groot 5 sien

Safarityd

Safarityd

Ons hoop ons kan die Groot 5 sien

 

'n Springbok, 'n zebra

Kameelperd en meerkat

So baie diere in die wildtuin

'n Seekoei, 'n koedoe

Hiëna en vlakvark

Maar ons soek nog na die

Groot...5!

 

Safarityd

Safarityd

Ons hoop ons kan die Groot 5 sien

Safarityd

Safarityd

Ons hoop ons kan die Groot 5 sien

Groot...5!

 

Composer: ELIZNA VERMEULEN/DERICK LENNOX (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page