top of page
Lollos - Hoe Maak Die Krokodil? (Key: OR Cmaj)

Lollos - Hoe Maak Die Krokodil? (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-00426
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Hoe Maak Die Krokodil?

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Die krokodille hoe maak hulle

Niemand weet dit miskien weet julle

Hy eet nooit te veel nie

Gebruik nie 'n sambreel nie

Hy knerg graag op sy tande

Hy was altyd sy hande

En skielik word dit stil

Hoor hoe maak die krokodil

 

Die krokodille hoe maak hulle

Niemand weet dit miskien weet julle

Hy's kwaad maar gee niks gille

Drink graag sy kopseerpille

En hy bak in die son met donkerbrille

 

Kyk gou in 'n boek

Vir die antwoord wat ons soek

Daar staan niks geskrywe van geluide

Van wat?

Die geluide

'n Krokodil kan jou byt en sy tande is mooi blink

Maar niemand weet hoe krokodille klink

 

Die krokodille hoe maak hulle

Niemand weet dit miskien weet julle

Hy eet nooit te veel nie

Gebruik nie 'n sambreel nie

Hy knerg graag op sy tande

Hy was altyd sy hande

En skielik word dit stil

Hoor hoe maak die krokodil

 

Die krokodille hoe maak hulle

Niemand weet dit miskien weet julle

Hy's kwaad maar gee niks gille

Drink graag sy kopseerpille

En hy bak in die son met donkerbrille

 

Die krokodille hoe maak hulle

Niemand weet dit miskien weet julle

Hy eet nooit te veel nie

Gebruik nie 'n sambreel nie

Hy knerg graag op sy tande

Hy was altyd sy hande

En skielik word dit stil

Hoor hoe maak die krokodil

 

Die krokodille hoe maak hulle

Niemand weet dit miskien weet julle

Hy's kwaad maar gee niks gille

Drink graag sy kopseerpille

En hy bak in die son met donkerbrille

 

Composer: NOT AVAILABLE

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page