top of page
Dudley Mans - Dit Roer My Siel (Key: OR Dbmaj - BV)

Dudley Mans - Dit Roer My Siel (Key: OR Dbmaj - BV)

SKU: JU-BV-NB-01865
USD 14.95Price

Title: Dit Roer My Siel (Ek Ken 'n Naam)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dudley Mans
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Ek ken 'n Naam

Dit is kosbaar, ver bokant alles

Hierdie Naam verruk

My hele wese deur en deur

Die wonder van daardie Naam

Is so onmeetbaar

Dit is die Naam

Sy Naam is Jesus

Hy's my dierb're Heer

 

O, dit roer dit my siel

Wanneer ek dink aan Jesus

Die dierbare Naam wat slawe kan bevry

Die enigste Naam

Wat my verlos van sonde

Daar is geen Naam

Wat my ooit meer bekoor

 

Hierdie Naam sal voortleef

En dit sal vir ewig standhou

Al sou koninkrye en al hul vorste ook neerval

Die wonder van daardie Naam

Is so onmeetbaar

Dit is die Naam van Jesus

Hy's ons dierb're Heer

 

O, dit roer dit my siel

Wanneer ek dink aan Jesus

Die dierbare Naam wat slawe kan bevry

Die enigste Naam

Wat my verlos van sonde

Daar is geen Naam

Wat my ooit meer bekoor

 

O, dit roer dit my siel

Wanneer ek dink aan Jesus

Die dierbare Naam wat slawe kan bevry

Die enigste Naam

Wat my verlos van sonde

Daar is geen Naam

Wat my ooit meer bekoor

 

Daar is geen Naam

Wat my ooit meer bekoor

 

Composer: DUDLEY MANS

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page