Adriaan - Staan Vas (Key: OR Cmaj)
Title: Staan Vas
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Adriaan
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek staan vas
Met die gordel van die Waarheid
'n Hart vir geregtigheid
Ek sal veg tot die einde
Ek staan vas
In die skoene van gereedheid
Die skild van my geloof in U
Ek sal aanhou tot die einde
Want my stryd is nie
Teen mense nie
Maar teen gedagtes
Wat my gevange neem
Jesus U is die lig
Op my pad
En 'n lamp vir my voete
In 'n donker wêreld
Vind ek skuiling by U
In U krag is ek meer as 'n oorwinnaar
U woord, die Rots waarop ek staan
Ek staan vas
Met die helm van verlossing
En die swaard van die Heilige Gees
Die Woord van God
Want my stryd is nie
Teen mense nie
Maar teen gedagtes
Wat my gevange neem
Jesus U is die lig
Op my pad
En 'n lamp vir my voete
In 'n donker wêreld
Vind ek skuiling by U
In U krag is ek meer as 'n oorwinnaar
U woord, die Rots waarop ek staan
Want my stryd is nie
Teen mense nie
Maar teen gedagtes
Wat my gevange neem
Jesus U is die lig
Op my pad
En 'n lamp vir my voete
In 'n donker wêreld
Vind ek skuiling by U
In U krag is ek meer as 'n oorwinnaar
U woord, die Rots waarop ek staan
Waarop ek staan
Waarop ek staan
Composer: (BROKEN MUSIC PUBLISHING)
_edited.png)





















