top of page
Leon Ferreira - Groen En Blou Planeet (Key: OR F#maj)

Leon Ferreira - Groen En Blou Planeet (Key: OR F#maj)

SKU: JU-OR-NB-02448
US$14,95Price

Title: Groen En Blou Planeet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Leon Ferreira
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

U regeer oor tyd en spasie

Oor elke koördinaat

En die afdruk van U palm lê

Op elke breedtegraad

Elke meter elke seemyl

Oor ons groen en blou planeet

Word gemaklik as 'n spikkel

Teen U grootheid afgemeet

 

Gister het U oor getree

Na die einde van vandag

'n Opdag aan die maan kom gee

Om hier vir ons te wag

Die sterre, die planete

Gehoorsaam U getrou

Met 'n gravitale wete

Dat U alles onderhou

 

U regeer oor tyd en spasie

Oor elke koördinaat

En die afdruk van U palm lê

Op elke breedtegraad

Elke meter elke seemyl

Oor ons groen en blou planeet

Word gemaklik as 'n spikkel

Teen U grootheid afgemeet

 

U grootheid is onmeetbaar

En so ook is U krag

U Woord is onomkeerbaar

En gee aan ons die mag

As mede-erfgename

Om saam U te regeer

En soos die son se strale

U Naam te vereer

 

U regeer oor tyd en spasie

Oor elke koördinaat

En die afdruk van U palm lê

Op elke breedtegraad

Elke meter elke seemyl

Oor ons groen en blou planeet

Word gemaklik as 'n spikkel

Teen U grootheid afgemeet

 

TUSSENSPEL

 

U regeer oor tyd en spasie

Oor elke koördinaat

En die afdruk van U palm lê

Op elke breedtegraad

Elke meter elke seemyl

Oor ons groen en blou planeet

Word gemaklik as 'n spikkel

Teen U grootheid afgemeet

 

U regeer oor tyd en spasie

Oor elke koördinaat

En die afdruk van U palm lê

Op elke breedtegraad

Elke meter elke seemyl

Oor ons groen en blou planeet

Word gemaklik as 'n spikkel

Teen U grootheid afgemeet

 

Elke meter elke seemyl

Oor ons groen en blou planeet

Word gemaklik as 'n spikkel

Teen U grootheid afgemeet

 

Composer: LEON FERREIRA

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page