top of page
DZL - Het Jy Al Gelewe (Key: OR Gmaj)

DZL - Het Jy Al Gelewe (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-03827
R221.71Price

Title: Het Jy Al Gelewe
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: DZL
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Het jy al jou tas gepak en in die kar geklim

Net gery sonder 'n plan

Met die wind deur jou hare

Die ruite oop

Die langpad wat loop

 

Het jy al gelewe

Het jy al verlang

Uit jou maag uit gelag

Al gehoop vir 'n nuwe dag

Het jy al gelewe

Gedans in die die reën

Was jy al verlore

Is jy weer gevind

Het jy al gelewe

Het jy al verlang

Uit jou maag uit gelag

Al gehoop vir 'n nuwe dag

Het jy al gelewe

Gedans in die die reën

Was jy al verlore

Is jy weer gevind

Leer om te kyk deur die oë van 'n kind

 

Het jy die sonsak gesien saam met jou beste pal

Op 'n dak gelê en sterre getel tot die maan verdwyn

Die son weer verskyn

So praat ons die nag weer verby

 

Het jy al gelewe

Het jy al verlang

Uit jou maag uit gelag

Al gehoop vir 'n nuwe dag

Het jy al gelewe

Gedans in die die reën

Was jy al verlore

Is jy weer gevind

Het jy al gelewe

Het jy al verlang

Uit jou maag uit gelag

Al gehoop vir 'n nuwe dag

Het jy al gelewe

Gedans in die die reën

Was jy al verlore

Is jy weer gevind

Leer om te kyk deur die oë van 'n kind

 

Ek wil voluit lewe elke dag

En weet ek het altyd die laaste gelag

En weet ek het vrede voor ek gaan slaap

Voor ek my oë toemaak in die nag

 

Het jy al gelewe...

Het jy al verlang...

Het jy al gelewe

Gedans in die die reën

Was jy al verlore

Is jy weer gevind

Het jy al gelewe

Het jy al verlang

Uit jou maag uit gelag

Al gehoop vir 'n nuwe dag

Het jy al gelewe

Gedans in die die reën

Was jy al verlore

Is jy weer gevind

Leer om te kyk deur die oë van 'n kind

 

Ek wil voluit lewe

 

Composer: ROUXAN CLOETE/KAYLEE (NEXT MUSIC AND SYAN PRODUCTIONS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page