top of page
Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Key: OR Bmaj)

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-03755
R241.66Price

Title: Sterre
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gerhard Steyn & Liezel Pieters
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy's diesel deur my are

Jy's weerlig in my bloed

 

Verlief op jou as die son sak

Op jou plaasstoep

 

Jy's daai eerste koue bier

Na 'n lang dag by die werk

 

Dra blou jeans loop kaalvoet

Jou arms om my sterk

 

Ek wil aan jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

 

Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te ver nie

Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe

Iets om na te strewe want jy is my hele lewe

Ek wil aan jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

Jy is my lewe

 

Jy's 'n ou country song

Op 'n Saterdagaand

 

Arms styf om jou lyf

En vat jou vir n dans

 

Ek weet nie wat dit is nie

Maar dis wat jy doen aan my

Oh-oh-oh

 

Ek wil aan jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

 

Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te ver nie

Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe

Iets om na te strewe want jy is my hele lewe

Ek wil aan jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

Jy is my lewe

 

TUSSENSPEL

 

Sal ek tot hoog daarbo kan kom

En dan verby tot by die son

Waar ek elke dag

Tot laat op die nag

Vir liefde wag

 

Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te ver nie

Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe

Iets om na te strewe want jy is my hele lewe

Ek wil aan jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

Jy is my lewe

 

Jy is my lewe

 

Jy is my lewe

 

Ons beste dae lê voor my ding

Al is 'n Maandag blou

Die Here het my jou gegee

So moet tog van my hou

Ek wil aan jou vertel

Maar ek dink tog jy weet dit wel

Jy is my lewe

 

Composer: BERND MEINUNGER/GERHARD STEYN/KAREN VAN HAAREN/LEONIE BRIDGES/TONY HENDRIK

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page