top of page
Glenys Lynne - Haai Casanova (Key: OR Bmaj)

Glenys Lynne - Haai Casanova (Key: OR Bmaj)

SKU: CH-OR-NB-02727
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Haai Casanova
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Glenys Lynne (Four Jacks And A Jill)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Haai Casanova waar is sy dan nou

Sy wat jou nooit sou laat staan

Ek het jou gewaarsku jy was pure man

Haai Casanova sien ek dalk ‘n traan

 

Haai Casanova hoe lyk dit vir my

Jy het jou sjarme verloor

Jou skouers die hang nou

Jou oë is vaal

Haai Casanova wat is van jou oor

 

La la la la la la la

Sy was een te veel

La la la la la la la

Sy’t met jou gespeel

La la la la la la la

Kom spog dan nou weer

La la la la la la la

Of het jy geleer

Haai Casanova jy was so verwaand

Vol selfvertroue die man elke aand

 

Haai Casanova sit neer daardie glas

Sorge kan jy nie verdrink

Waar is jou geliefdes

Jou praatjies was leeg

Haai Casanova ek hoor dit weerklink

 

Haai Casanova ek het jou gesê

Dat ek jou val kon voorsien

Jy wou my nie glo nie

Nou is dit te laat

Haai Casanova jy het dit verdien

 

La la la la la la la

Sy was een te veel

La la la la la la la

Sy’t met jou gespeel

La la la la la la la

Kom spog dan nou weer

La la la la la la la

Of het jy geleer

Haai Casanova jy was so verwaand

Vol selfvertroue die man elke aand

 

La la la la la la la

Sy was een te veel

La la la la la la la

Sy’t met jou gespeel...

 

Composer: M. PANAS/K. MUNRO/M. V RENSBURG (CC/GEMA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page