top of page
Corlea Botha - Grassade (In Die Wind) (Key: OR Gmin)

Corlea Botha - Grassade (In Die Wind) (Key: OR Gmin)

SKU: EL-OR-NB-00296
USD 13.95Price

Title: Grassade (In Die Wind) (Theuns Jordaan Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Corlea Botha

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Opera & Popera; Classical & Contemporary Classical

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmin

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek loop maar katvoet deur my woorde

Soos deur die bitter mooi Karoo

En iewers skuil daar nog akkoorde

Iewers waai ‘n rolbos vas

 

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai my kind

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai

 

Ek speel op die walle van die Grootrivier

Begrawe my drome in die sand

‘n Sterretjie vir kersfees is nie veel gevra

Noem hom sommer maar my naam

 

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai my kind

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai

 

TUSSENSPEL

 

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai my kind

Ons is maar grassade my kind

In die wind verwaai

 

Composer: S. KRUGER (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page