top of page
Corlea Botha - Gee Jouself Vir My (Key: OR Fmaj)

Corlea Botha - Gee Jouself Vir My (Key: OR Fmaj)

SKU: RI-OR-NB-00295
US$13,95Price

Title: Gee Jouself Vir My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Corlea Botha
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Met alles wat ek is en wat ek was

En alles in my breek

Ek die bande

 

Wanneer liefde wat jy gee

En wat ek soek en wat ek kry

Dit lê, in jou hande

 

O, en ek mis jou, jou hande teen my vel

O, en ek mis jou, jou hande teen my vel

 

Wat is in jou hart

Wat wil jy nog vat

Want ek gee alweer soveel meer van my

Ek dra jou in my rond

Jou woorde in my mond

Van 'n liefde wat jy net in stories kry

Gee jouself vir my

 

Jy dink die wêreld draai en wentel om jou

Tyd staan stil en wag

Sy's mos joune

 

Maar net die tyd sal jou daai les kan leer

Want jy vergeet jy lê, in my hande

 

O, en ek mis jou, jou hande teen my vel

O, en ek mis jou, jou hande teen my vel

 

Wat is in jou hart

Wat wil jy nog vat

Want ek gee alweer soveel meer van my

Ek dra jou in my rond

Jou woorde in my mond

Van 'n liefde wat jy net in stories kry

 

Wat is in jou hart

Wat wil jy nog vat

Want ek gee alweer soveel meer van my

Ek dra jou in my rond

Jou woorde in my mond

Van 'n liefde wat jy net in stories kry

Gee jouself vir my

 

Composer: C. BOTHA/B. KUNTZ (EMI PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page