Jannie Moolman - In My Droom (Key: OR Fmaj)
Title: In My Droom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jannie Moolman
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Pop & Pop Rock; Inspirational, Christian & GospelLanguage: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het gedroom jy vat my hand
Jy lei my na Jan Pierewiet se vlei
Jy doen dit als vir my
Raak liggies aan my sy
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het gedroom jy sien jou ring
Jy's in jou kamer besig om te sing
Ons lewe het begin
Die wêreld maak weer sin
In my droom kon ek jou by my hou
In my droom was dit genoeg vir nou
En in my droom is ons lief vir hierdie land
Gelei deur God se hand
Hy's aan ons kant
Ek het gedroom ons doop ons eerste kind
Jy leer hom van die woorde op die wind
En almal sê solank ons kan bly staan
Sal liefde brand en sal dit nooit vergaan
Ek het van jou gedroom gisteraand
Jy's op jou knieë vir ons land
En ek verwag van jou om sterk te wees
Te los dit wat jy vrees
Soos Dawid teen die reus
In my droom kon ek jou by my hou
In my droom was dit genoeg vir nou
En in my droom is ons lief vir hierdie land
Gelei deur God se hand
Hy's aan ons kant
Ek het gedroom ons doop ons eerste kind
Jy leer hom van die woorde op die wind
En almal sê solank ons kan bly staan
Sal liefde brand en sal dit nooit vergaan
In my droom kon ek jou by my hou
In my droom was dit genoeg vir nou
En in my droom is ons lief vir hierdie land
Gelei deur God se hand
Hy's aan ons kant
Ek het gedroom ons doop ons eerste kind
Jy leer hom van die woorde op die wind
En almal sê solank ons kan bly staan
Sal liefde brand en sal dit nooit vergaan
Composer: ELOFSSON/KREUGER/M. SAGGESE/MAGNUSSON)
_edited.png)
















