Groep Twee - Die Oukraalliedjie (Die Ou Kraalliedjie) (Key: OR Abmaj)
Title: Die Oukraalliedjie (Die Ou Kraalliedjie)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Groep Twee (Sias Reinecke & Gert van Tonder)
Genre: South African; Kids & Teens; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1960s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange in olienhoutbome
En `n ribbok wat daar teen die rantjie staan
Ons sing, ons sing
Ons speel, ons speel
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
TUSSENSPEL
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange in olienhoutbome
En `n ribbok wat daar teen die rantjie staan
Ons sing, ons sing
Ons speel, ons speel
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Composer: M.& A. DE VILLIERS
_edited.png)











