top of page
Karlien van Jaarsveld - Hoor Hoe Raas Die Stilte (Key: OR Gmaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - Hoor Hoe Raas Die Stilte (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-00624
US$13,95Price

Title: Hoor Hoe Raas Die Stilte

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

Bly net stil

Hou jou mond vir ewig toe

Word gesê maar wys my hoe

Mens net stilbly

Met als om ons verkeerd

Bly ek stil

Hou geheime teen my wil

As ek alles sou onthul

Sal ek vry wees

En die vrese in my stil

Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree

Ek wil dit gil, wil dit gil ja, die hele spul

Hoor hoe raas die stilte

Hoor hoe raas die stilte

Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree

Ek wil dit gil, wil dit gil maak dit geen verskil

Hoor hoe raas die stilte, hoor hoe raas die stilte

Vasgekeer raak die stilte in my seer

Wat ek meer as ooit verleer

Is die waarheid van wat in my gebeur

Hoeveel keer sal ek glo dat jy berou

En vir 'n laaste keer vashou

Aan beloftes wat ek lank nie meer vertrou

Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree

Ek wil dit gil, wil dit gil ja, die hele spul

Hoor hoe raas die stilte

Hoor hoe raas die stilte

Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree

Ek wil dit gil, wil dit gil maak dit geen verskil

Hoor hoe raas die stilte, hoor hoe raas die stilte

As ek sou skree

Sal jy my hoor

As ek sou sê

Sal ek vrede hê

As ek sou skree

Sal jy my hoor

As ek sou sê

Sou ek vrede hê

Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree

Ek wil dit gil, wil dit gil ja, die hele spul

Hoor hoe raas die stilte

Hoor hoe raas die stilte

Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree

Ek wil dit gil, wil dit gil maak dit geen verskil

Hoor hoe raas die stilte, hoor hoe raas die stilte

Composer: JOHAN VORSTER/KARLIEN VAN JAARSVELD (JOHAN VORSTER SONGS/KARLIEN VAN JAARSVELD PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page