top of page
Karlien van Jaarsveld - Sing Vir Liefde (Key: OR Amaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - Sing Vir Liefde (Key: OR Amaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00625
USD 13.95Price

Title: Sing Vir Liefde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

My vriende, dis tyd om te lewe

As ons net mekaar kan vergewe

Gryp nou jou naaste se hand en

Dans op die maat van jou hart

 

Ons kyk al te lank oor die pad

Sonder om ander te help

Maak toe jou oë, vat die tree

Die tree wat die vrede sal maak

 

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin

 

Breek nou die kettings wat terughou

En staan op in die naam van saambou

Dit vat nie veel om te wys

Om my te oortuig dat ons is okay

 

Jy is 'n baken van vrede

'n Flitslig wat skyn vir die Here

Die berge en dale sal hoor

'n Nuwe begin lê nou voor!

 

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin

 

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin

 

My vriende dis tyd om te lewe

As ons net mekaar kan vergewe

 

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin

 

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin

 

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE (INHOUD HUIS UITGEWERS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page