top of page
Karlien van Jaarsveld - My Hartjie (Key: OR Gmaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - My Hartjie (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00626
USD 13.95Price

Title: My Hartjie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek

Vir nou het ek geen ander liefgehad jy weet

Vir nou het ek die spoke van gister

Gelos by die agterdeur

Wat nie toe wou maak

 

Vir nou het ek vir ons nog 'n kans gegee

Vir nou het ek my woorde weer opgeweeg

Vir nou het ek gelos wat jou seermaak

Vat wat jou heelmaak

Vir nou sal ek jou trane afvee

 

My hartjie, my liefie

Ek het jou lief my son sak weg en

Ons liefde sal deur die donker kan bly staan

Staan en staan en staan

Vir nou

En vir altyd

 

Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry

Vir nou het ek geglo jy's die een vir my

Vir nou het ek jou omgee met woorde

Gevat as belowe

Dat ons staande bly

 

My hartjie, my liefie

Ek het jou lief my son sak weg en

Ons liefde sal deur die donker kan bly staan

Staan en staan en staan

Vir nou

 

En vir altyd is 'n baie lang tyd?

Maar ek weet jy sal so mooi na my kyk

Met jou is daar geen verskil

Tussen vir nou en vir altyd

 

My hartjie, my liefie

Ek het jou lief my son sak weg en

Ons liefde sal deur die donker kan bly staan

Staan en staan en staan

 

My hartjie, my liefie

Ek het jou lief my son sak weg en

Ons liefde sal deur die donker kan bly staan

Staan en staan en staan

Vir nou

En vir altyd

My hartjie

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page