top of page
Karlien van Jaarsveld - Snak Na My Asem (Key: OR Fmaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - Snak Na My Asem (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01204
$13.95Price

Title: Snak Na My Asem

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Ek hou dit in, my asem in

Ek's bang ek gil, jy raak so liggies aan my

Dit alles voel, dit alles voel

Net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry

 

Ek steier

En vir 'n oomblik raak die aarde doodstil

Ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil

My spiere lam, my woorde stom

Ek voel so dom

Dis wat jy doen aan my

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

 

Jy loer vir my, jy loer vir my

Is daar 'n kans dat ek jou hart sal kan kry

As ek ooit val, as ek ooit val

Sal jy jou liefde leen en my weer optel

 

En ek weet daar is 'n plek wat ek net vir jou uithou

Dis net jou arms wat my so kan vashou

Jy sluk my in en dit begin weer

Soos 'n fliek wat nooit sal einde kry

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

 

Dit bekommer my

Dat ek, nie beheer kan kry

Oor my, oor my lyf en oor my hele wese

Want jy, kom en maak my mal

Want jy, kom en maak my val

Oor jou, oor jou voete en jy...

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my

Asem

Jy laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

 

Want jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Hoe vinniger my hart klop

Daar's niks wat dit ooit kan stop

Jy, jy, jy jy

Laat my snak na my asem

Jy vernou my are

Het jy dan geen genade

Jy laat my snak na my asem

 

Composer: JOHAN VORSTER/KARLIEN VAN JAARSVELD (JOHAN VORSTER SONGS/KARLIEN VAN JAARSVELD PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page