Karlien van Jaarsveld - Rooilipsoene (Key: OR F#maj - BV)
Title: Rooilipsoene
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Dis in jou lag
Dis in jou kyk vir my
Dis in jou hallo
En hoe jy praat met my
Dis in jou oë
En op jou lippe
Jy weet altyd hoe om dit reg te kry
Jy hang hom teen die kas
Met oopgetrekte das
Kyk dadelik in hom vas as ek opstaan
Word wakker met 'n glimlag
Maak gewoonlik my dag
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
As ek jou hemp dra voel ek jou langsaan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
Dis in jou hart
Dis in jou lief vir my
Dis in jou soene
En hoe jy kyk na my
Jou hele mens
En wat jy doen vir my
Die beste ek die beste jy
Jy hang hom teen die kas
Met oopgetrekte das
Kyk dadelik in hom vas as ek opstaan
Word wakker met 'n glimlag
Maak gewoonlik my dag
Al is jy nie hier sal ek vir jou wag
As ek jou hemp dra voel ek jou langsaan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langsaan my
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
Miljoene rooilipsoene
Ahhhhhhh
Ahhhhhhh
Ahhhhhhh
Ahhhhhhh
As ek jou hemp dra voel ek jou langsaan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langsaan my
Hy hou my warm in die aande nes jy
En elke briefie wat ek in die sak kry
Kry miljoene rooilipsoene
As ek jou hemp dra voel ek jou langsaan my
Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy
Jy doen dit want jy weet wat jy later kry
Miljoene rooilipsoene
Miljoene rooilipsoene
Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)
_edited.png)





















