top of page
Juanita du Plessis - Neem My Hart (Key: OR Cmaj)

Juanita du Plessis - Neem My Hart (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-02171
US$13,95Price

Title: Neem My Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Composer: J. DU PLESSIS/R. DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoeveel keer het ek al hier

Voor U kom staan

Hoeveel keer het my eie wil my laat verdwaal

Ek probeer so hard om te wees

Wat U wil hê

Maar Heer ek faal

Ek weet die wêreld raak

Te belanrik vir my

En in my dwaasheid het ek van U vergeet

Ek wil regmaak o Here ek bely

Vergewe my

 

Hier is ek

Ek gee my hele hart

Ek gee my hele lewe

Hier is ek

Ek gee alles binne my

Ek gee dit oor aan U

 

Kom neem my hart o Heer

Ek’s verlore sonder U

Maak my lewe rein Here lei my

Ek gee aan U beheer

Vul my met U Gees kom bly in my

 

Dankie Heer dat U elke keer verstaan

En dat U my nog steeds aanvaar

Net soos ek is

Vorm my en maak my soos U wil

Vergewe my

 

Hier is ek

Ek gee my hele hart

Ek gee my hele lewe

Hier is ek

Ek gee alles binne my

Ek gee dit oor aan U

 

Hier is ek

 

Composer: J. DU PLESSIS/R. DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page