Juanita du Plessis - Ons Belofte Aan Mekaar (Key: OR Amaj - BV)
Title: Ons Belofte Aan Mekaar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000.
Lyrics: Yes
Onthou jy nog ons beloftes
Twee spore wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te hê en getrou te wees
Met my hand styf in joune
Ek wil langs jou lê elke more
Ek wil jou vashou elke nag
Onder sterre oor ons drome waak
En saam ons kinders groot te maak
‘n Wens my laaste wens
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silver in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou
‘n Leeftyd is nie genoeg nie
En vir ewig is te min vir my
Dis ‘n eindelose wentelbaan
Ek en jy en ‘n lewe saam vir nou
En een vir altyd
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silver in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei sal ek jou life hê
Want ek wil oud word saam met jou
Tot die dood ons eendag skei sal ek jou life hê
Want ek wil oud word saam met jou
Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)