top of page
Jan de Wet & Die Lofkleuters - Dawid & Goliat (Key: OR Cmaj)

Jan de Wet & Die Lofkleuters - Dawid & Goliat (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-02872
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Dawid & Goliat
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet & Die Lofkleuters
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dawid, roep sy pa sy naam

Jy moet na die oorlog toe gaan

Vat vir jou boeties 'n bietjie kos

'n Wimpy Burger en tandevlos

 

Neem ook brood en kaas

Maar jy moet jou gou-gou haas

Dat die kos vir hulle krag kan gee

Om die Filistyne plat te vee

 

Toe kom Dawid by die oorlog aan

Maar hy was heeltemal stom geslaan

Want 'n groot ou reus Goliat

Het die hele Israel aangevat

 

Hy hoor toe die reus sê, right

Wie van julle wil teen my fight

Maar almal bewe van die vrees

En kruip weg vir die groot ou reus

 

Dawid word toe skielik kwaad

Hy het met ou Goliat gepraat

Jy beledig God se Naam

Jy wat daar met jou boepens staan

 

My God is baie groter as jy

En as Hy jou in die hande kry

Dan sal jy dit beslis berou

En ek self is ook lus vir jou

 

Toe David dit alles vertel

Het hy vyf klippies opgetel

Hy tref ou Goliat toe met die een

En hy val neer dat die aarde dreun

 

Hy gryp die reus toe aan sy baard

En kap sy kop af met 'n swaard

En toe die kop eenkant rol

Het die Filistyne weggehol

 

Dawid het die reus verslaan

Want hy't geveg in die Here se Naam

En Israel was weer baas in die land

Die Here was mos aan hul kant

 

Composer: JAN DE WET

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page