top of page
Jan de Wet en Die Loflaaities - Dankie Heer (Key: OR F#maj)

Jan de Wet en Die Loflaaities - Dankie Heer (Key: OR F#maj)

SKU: AL-OR-NB-03474
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Dankie Heer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet en Die Loflaaities
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

As ek lees in die Bybel

Want dit het mos gebeur

Daardie dag in Jerusalem

Toe soldate U spot en U gesel o Heer

En die mense skree kruisig Hom

 

Dan word ek stil as ek dit lees

U pyn en seer was vir my gewees

 

Dankie Jesus U het gesterf vir my

Dankie Jesus U maak my vry

 

En ek lees van die dorings

Wat hul druk op U kop

En van mense wat vloek en U skel

En hul spyker U vas

En hul lig die kruis op

En rooi is doe bloed oor U vel

 

Dan word ek stil as ek dit lees

U pyn en seer was vir my gewees

 

Dankie Jesus U het gesterf vir my

Dankie Jesus U maak my vry

 

En ek lees van U almag

So uitsonderlik groot

Want op die derde dag

Staan U op uit die dood

 

TUSSENSPEL

 

Dankie Jesus U het gesterf vir my

Dankie Jesus U maak my vry

Ek dank U Heer

 

Composer: JAN DE WET/MARCEL ZIMMER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page