Jannie Moolman - Lieflike Droom (Key: OR Cmaj)
Title: Lieflike Droom (Gé Korsten Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jannie Moolman
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Pop & Pop RockLanguage: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR CmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Ek en jy
Was so jonk
Toe die lewe se lente verskyn
Niemand het ons vertel
Van 'n winter vol hartseer en pyn
Liefde is tog so wreed
Ons het dit nie geweet
As ek jou
Hier in my arms wil hou
Soos in 'n droom, lieflike droom
Waar is jy nou
As ek jou
Hier in my arms wil hou
Soos in 'n droom, lieflike droom
Waar is jy nou
TUSSENSPEL
Elke dag
Elke uur
Elke oomblik dink ek nog aan jou
En ek weet
Ja, ek weet
Net soos jy, sal ek altyd onthou
Van 'n seun en sy nooi
En 'n liefde so mooi
As ek jou
Hier in my arms wil hou
Soos in 'n droom, lieflike droom
Waar is jy nou
As ek jou
Hier in my arms wil hou
Soos in 'n droom, lieflike droom
Waar is jy nou
As ek jou
Hier in my arms wil hou
Soos in 'n droom, lieflike droom
Waar is jy nou
Waar is jy nou
Composer: BUGGY/MORGAN/TOERIEN (EMI MUSIC PUBL)
_edited.png)
















