Juan Boucher - Beweeg (Key: OR Emaj)
Title: Beweeg
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juan Boucher
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
My hart was lank verlate
My lyf was moeg en seer
My blomme soek haar water
Terwyl ek val probeer ek keer
My vingers wil breek
Het ek haar hart in die wolke
Want niks kan binne my groei nie
My wese lê in stof
En as ek my lus verloor vir lewe
Dan was daar iets wat om my sweef
En ek sien jou gesig
En ek voel weer die lig
So kan ek sit op my hurke
Ek's bekommerd en bleek
Ek verdwaal in die son
Waar niemand niks van my weet
Beweeg my vorentoe ek smeek
Ek soek haar oë om te help
Om deur die storms te breek
Sy't my voete laat smelt
Om my op te beweeg
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Al lewe ek al my jare
Al gee ek als vir liefde weg
En ek verkoop my laaste hoop om jou lyf te vang
Al mis ek weer en dis my skuld as jy breek
Jy breek my hart in die wolke
So kan ek sit op my hurke
Ek's bekommerd en bleek
Ek verdwaal in die son
Waar niemand niks van my weet
Beweeg my vorentoe ek smeek
Ek soek haar oë om te help
Om deur die storms te breek
Sy't my voete laat smelt
Om my op te beweeg
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
TUSSENSPEL
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Beweeg my vorentoe ek smeek
Composer: JUAN BOUCHER (VONK MUSIEK)
_edited.png)
















