Juan Boucher - Dans Met Gevaar (Key: OR Gmaj)
Title: Dans Met Gevaar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juan Boucher
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek skryf om te onthou
Ek skryf om te vergeet
Ek skryf nou om die grond te breek
Om my sondes te verneuk
Ek praat nie meer so hard nie
My verlede is verlig
Ek’s gedigtig vir my toekoms want
Uiteindelik is jy terug
Ek dans met gevaar
(Stuur my in die regte rigting)
(Sweef deur die wind met jou verekussing)
Ek dans met gevaar
(Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding)
(Vlieg met my waar die kinders saamsing)
Ek dans met gevaar
Ek gee om jou te hou
Jou liefde word gevaarlik
Jou hart word my geboortemerk
Jou vloed rippel deur my bloed
Ek lees jou tussen lyne
Gravitasie maak jou myne
My doodbom jaag my in ‘n bos
Jou hand kan myne los
Ek dans met gevaar
(Stuur my in die regte rigting)
(Sweef deur die wind met jou verekussing)
Ek dans met gevaar
(Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding)
(Vlieg met my waar die kinders saamsing)
Ek dans met gevaar
Na-na-na-na-na-na-na-na (x8)
Stuur my die regte rigting in
Stuur my die regte rigting in
Sweef jy weer met jou verekussing
Na-na-na-na-na-na-na-na (x8)
Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding
Vlieg met my waar die kinders saam sing
Na-na-na-na-na-na-na-na (x2)
Ek dans met gevaar
(Stuur my in die regte rigting)
(Sweef deur die wind met jou verekussing)
Na-na-na-na-na-na-na-na (x2)
Ek dans met gevaar
(Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding)
(Vlieg met my waar die kinders saamsing)
Na-na-na-na-na-na-na-na (x2)
Ek dans met gevaar
(Stuur my in die regte rigting)
(Sweef deur die wind met jou verekussing)
Na-na-na-na-na-na-na-na (x2)
Ek dans met gevaar
(Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding)
(Vlieg met my waar die kinders saamsing)
Na-na-na-na-na-na-na-na (x4)
Ek dans met gevaar
Composer: JUAN BOUCHER (VONK MUSIEK)
_edited.png)