top of page
Juffrou Linky - 12 Dae Van Kersfees (Key: OR Dmaj)

Juffrou Linky - 12 Dae Van Kersfees (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-03692
$14.95 Regular Price
$11.95Sale Price

Title: 12 Dae Van Kersfees
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juffrou Linky
Genre: South African; Kids & Teens; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Op die eerste dag van Kersfees het jy vir my gegee

'n Hadeda in 'n doringboom

 

Op die tweede dag van Kersfees het jy vir my gegee

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die derde dag van Kersfees het jy vir my gegee

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die vierde dag van Kersfees het jy vir my gegee

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die vyfde dag van Kersfees het jy vir my gegee

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die sesde dag van Kersfees het jy vir my gegee

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die sewende dag van Kersfees het jy vir my gegee

Sewe paddavisse

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die agtste dag van Kersfees het jy vir my gegee

Agt akkedisse

Sewe paddavisse

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die negende dag van Kersfees het jy vir my gegee

Nege pikkewyne

Agt akkedisse

Sewe paddavisse

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die tiende dag van Kersfees het jy vir my gegee

Tien groot volstruise

Nege pikkewyne

Agt akkedisse

Sewe paddavisse

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die elfde dag van Kersfees het jy vir my gegee

Elf visarende

Tien groot volstruise

Nege pikkewyne

Agt akkedisse

Sewe paddavisse

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

 

Op die twaalfde dag van Kersfees het jy vir my gegee

Twaalf wit renosters

Elf visarende

Tien groot volstruise

Nege pikkewyne

Agt akkedisse

Sewe paddavisse

Ses jagluiperde

Vyf ossewaens

Vier olifante

Drie suikerbekkies

Twee tarentale

En 'n hadeda in doringboom

En 'n hadeda in doringboom

 

Composer: MAGDALENA RETIEF

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page