top of page
Besterklub - Tuinmaak (Key: OR Emaj)

Besterklub - Tuinmaak (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-03668
$14.95 Regular Price
$11.95Sale Price

Title: Tuinmaak
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Besterklub
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dis so lekker, lekker om saam

In die tuin te werk

Pappa spit die grond

En ons saai die saad

 

Dis so lekker, lekker om saam

In die tuin te werk

Ons spuit die plante nat

O, dis so lekker, ons word sopnat

 

Trek, trek die onkruid uit

Blommetjies groei dis groot jolyt

Trek, trek die onkruid uit

Blommetjies groei dis groot jolyt

 

Dis so lekker, lekker om saam

In die tuin te werk

Pappa spit die grond

En ons saai die saad

 

Dis so lekker, lekker om saam

In die tuin te werk

Ons spuit die plante nat

O, dis so lekker, ons word sopnat

 

Trek, trek die onkruid uit

Blommetjies groei dis groot jolyt

Trek, trek die onkruid uit

Blommetjies groei dis groot jolyt

 

Composer: JANNIE VENTER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page