Juffrou Linky - Kleure Van Die Reenboog (Key: OR Amaj)
Title: Kleure Van Die Reënboog (Kleure Van Die Reenboog)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juffrou Linky
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
Rooi soos 'n aarbei
Oranje soos 'n naartjie
Geel soos 'n suurlemoen
Groen soos 'n kiwi
Blou soos 'n bessie
Pers soos 'n druiwetros
Kom nou maatjies
Dans soos die reënboog
Heen en weer met armpies hoog
Draai in die rondte om en om
Kom nou maatjies
Dans soos die reënboog
Heen en weer met armpies hoog
Draai in die rondte om en om
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
Rooi soos tamaties
Oranje soos pampoen
Geel soos 'n mielie
En wat van groen
Groen soos spinasie
Blou soos 'n kasie
Pers soos 'n eiervrug
Kom nou maatjies
Dans soos die reënboog
Heen en weer met armpies hoog
Draai in die rondte om en om
Kom nou maatjies
Dans soos die reënboog
Heen en weer met armpies hoog
Draai in die rondte om en om
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
(Luister na die kleure en versamel die regte vrugte. Gereed?
Pers...
Blou...
Groen...
Geel...
Oranje...
Rooi...
(Soe-weeh, dit was pret!)
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem
Composer: MAGDALENA RETIEF
_edited.png)





















