top of page
Alle Afrikaanse Kinders Landswyd Is Groot - Feelied (Key: OR Amaj)

Alle Afrikaanse Kinders Landswyd Is Groot - Feelied (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-04289
US$14,95 Regular Price
US$11,95Sale Price

Title: Feelied (Feëlied)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Alle Afrikaanse Kinders Landswyd Is Groot
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Daar is feëtjies, kleine feëtjies in my tuintjie

En nou wie van jul kan raai waar hulle woon

Hulle huppel heen en weer

Op die plantjies sag en teer

Hulle huisies is die blommekelkies skoon

Daar is feëtjies, kleine feëtjies in my tuintjie

Hulle vlerkies skitter fraai in sonneskyn

Hulle fladder hier en daar

Speel so lieflik met mekaar

Hulle rokkies is gemaak van blou satyn

En dan o, wanneer hul lag

Klink dit helder lief en sag

Ag, ek wens dat hul vir altyd hier wil woon

Composer: PUBLIC DOMAIN (WASGOEDLYN MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page