top of page
Niel Schoombee & Bennie Boekwurm - Bennie Boekwurm (Key: OR Bbmaj)

Niel Schoombee & Bennie Boekwurm - Bennie Boekwurm (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-04288
US$14,95 Regular Price
US$11,95Sale Price

Title: Bennie Boekwurm
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Niël Schoombee & Bennie Boekwurm
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s

Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No
More info: From the 2015 children's album Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories.
Lyrics: Yes

Ek is Bennie

Bennie Boekwurm

Daar is nie 'n storie wat ek nie ken nie

Ek is Bennie

Bennie Boekwurm

Daar is nie 'n storie wat ek nie ken nie

Maatjies gaan hom nou-nou roep

Bennie moet 'n storie soek

Toe-toe-teroe-toe-toe

Blaas Bytjie By

Julle moet vir Bennie roep

En hy bring 'n storieboek

Bennie, Bennie, Bennie sal jy stories bring

Ek is Bennie

Bennie Boekwurm

Daar is nie 'n storie wat ek nie ken nie

Ek is Bennie

Bennie Boekwurm

Daar is nie 'n storie wat ek nie ken nie

Blommetjies wat wieg en sing

Bennie gaan 'n storie bring

Toe-toe-teroe-toe-toe

Blaas Bytjie By

Ons hoef nie na hom te soek

Ons moet net hom gou-gou roep

Bennie, Bennie, Bennie sal jy stories bring

Ek is Bennie

Bennie Boekwurm

Daar is nie 'n storie wat ek nie ken nie

Ek is Bennie

Bennie Boekwurm

Daar is nie 'n storie wat ek nie ken nie

Composer: NIËL SCHOOMBEE/SEAN BUTLER/LOUIS SMITH

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page