top of page
Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie (Key: OR Cmaj)

Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-00080
$12.95Price

Title: Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: No

More info: Brendan Peyper is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Bloemfontein. Sy debuutalbum, Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, is op 9 Oktober 2015 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Jou hare bruin jou oë so blou

Ek hou van blou ek hou van jou

Skielik maak my wêreld sin

Jy pas so mooi daar binne in

Nie dat ek dit so beplan nie

Ek wil nie sonder jou aangaan nie

 

Geen woorde wat jou kan beskryf

Jou lag jou hart, perfekte lyf

Mooier as die horison

Ek is verlief en dis hoekom

Van nou af kan jy met my toor

Ek het al klaar my hart by jou verloor

 

Ek wens die tyd kan nou stil staan

Ek wens die tyd kan nou stil staan

 

Stop wag bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Stop wag bly nog 'n bietjie

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Dis so maklik om jou lief te hê

 

Jou stem is sag jou lippe rooi

Ek hou van rooi en jy's so mooi

Daar's niks wat met jou vergelyk

Ek kan nie ophou vir jou kyk

Dis nie dat ek hieroor wil kla nie

Maar ek het nie hiervoor gevra nie

 

Ek wens net jy wil soms stil staan

Ek wens net jy wil soms stil staan

 

Stop wag bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Stop wag bly nog 'n bietjie

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Dis so maklik om jou lief te hê

 

Ag skuif tog net so bietjie nader

Jy weet mos ek's mal oor jou

En ek sal jou vir altyd lief kan hê

 

Stop wag bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Stop wag bly nog 'n bietjie

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Dis so maklik om jou lief te hê

 

Stop wag bly nog 'n bietjie

Stywer vas wil ek jou langer hou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Stop wag bly nog 'n bietjie

Jy't al klaar my hart gesteel vir jou

Sal jy wag vir my kyk na my by by bly

Dis so maklik om jou lief te hê

Dis so maklik om jou lief te hê

 

Composer: B. PEYPER/N. SCHOOMBEE (KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like