top of page
Bok van Blerk & Appel - Lemoene (Key: OR Cmaj)

Bok van Blerk & Appel - Lemoene (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-00018
$12.95Price

Title: Lemoene

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk & Appel

Genre: Pop; South African; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Daar's 'n nuwe boer op die dorp

Sy dra haar kakierokkies kort

Sy ry 'n F250 opgeroeste Ford

 

Sy ken van trekker ry

En in die kroeg baklei

En ek wens ek kon die geheim

Van haar boerdery kry

 

En ons skree:

 

Wys my jou lemoene

Of jou boerpampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgatperskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit definitief moet proe

 

Ons het twee bottels kaf gedraf

Die spioene het nuwe krag

Die honde het begin te blaf

Soos ons in die lang gras lê en wag

 

Hande viervoet tot by die stoor

Toe Japie hoor hoe haal sy oor

Toe ek weer sien staan sy reg voor my

Met haar haelgeweer gerig op my

 

En ons skree:

 

Wys my jou lemoene

Of jou boerpampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgatperskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit definitief moet proe

 

OK, Sally, jy't nou vir ons gevang

Ons is nou op heterdaad betrap

Maar kan ons nie maar 'n plan maak

Dat ons tog jou lemoene sien nie

Iets vir iets...

Ons sal jou ons pere wys

Dan wys jy ons jou lemoene

 

Wys my jou lemoene

Of jou boerpampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgatperskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit definitief moet proe

 

En ons skree:

 

Wys my jou lemoene

Of jou boerpampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgatperskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit definitief moet proe

Ek sal dit definitief moet proe

Ek sal dit definitief moet proe

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE/BOK VAN BLERK (INHOCO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like