top of page
Appel - Jagter (Key: OR Abmaj)

Appel - Jagter (Key: OR Abmaj)

SKU: CO-OR-NB-00017
$12.95Price

Title: Jagter

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Appel

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Abmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Los vir my daar, daar doer in die Bosveld

Want die lewe begin, waar die teerpad eindig

Onder die ou Mopanie

Voel dit heilig

Los vir my daar, want daar is ek veilig

 

Ek wil die oggend begin, met 'n blik vol koffie

En in die aand gaan bad, onder die hitte van 'n donkie

 

Ek is jagter

Ek het my siel in die bos verloor

En in die volmaan opgespoor

Tussen die gwarriebos

Waar die koedoe spook

En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

 

Waar daar Bosveld is, daar lê my hart

Langs 'n rooi grondpad en hakiesdraad

By die ou plaashek, dis waar ek sal wag

Dis waar die manne bymekaar kom, so begin die jag

 

Want dis hier waar jy, my kan neerlê

Waar ek lang geprekke met die oubaas het

 

Ek is jagter

Ek het my siel in die bos verloor

En in die volmaan opgespoor

Tussen die gwarriebos

Waar die koedoe spook

En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

 

Want dis hier waar ek weer net 'n man van die bos kan wees

Dit is daai iets wat die gees van die jag vir jou kan gee

 

Want ek is jagter

Ek het my siel in die bos verloor

En in die volmaan opgespoor

Tussen die gwarriebos

Waar die koedoe spook

En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

 

Ek is jagter

Ek het my siel in die bos verloor

En in die volmaan opgespoor

Tussen die gwarriebos

Waar die koedoe spook

En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

Ek is jagter

Vat my Bosveld toe

 

Composer: CHRISTOPH KOTZE/MURRAY LUBBE/SHAN REED (INHOCO MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like