top of page
Bobby van Jaarsveld & Lika - Liefling (Key: OR Gmaj - BV)

Bobby van Jaarsveld & Lika - Liefling (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: CH-OR-BV-00177
$12.95Price

Title: Liefling (Gé Korsten Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld & Lika Berning from “Liefling: Die Movie”

Genre: South African; Pop; Duet; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: Yes

More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie liedjie kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).

Lyrics: Yes

 

Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie

Ja jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie, dit weet jy goed

 

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe

Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe,

 

Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie

Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie, dit weet jy goed

 

Nou is die tyd moenie wag

Want ek verlang elke dag

Hier is my hand neem dit nou

Hier is my hart net vir jou

 

Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie

Jy weet, dat niemand ooit in jou plek sal staan nie

dit weet jy goed

 

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe

Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe

Dit weet jy goed

Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe

Liefling jy weet

 

Composer: MAFFAY/KUNZE/TOERIEN (SARRAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page